Tobie Myburgh AfslaersVeilingskrale, FraserstraatHamilton, Bloemfontein9301
info@tobiemyburgh.co.za
Type your search below and press enter
Gebruik die skakels hieronder om die nodige dokumente af te laai.Maak asseblief seker dat alle vorms volledig ingevul is.
Verpligte dokument wat volledigingevul moet word.
Belangrike inligting en vereistes wanneer diere vir veilings bespreek en gebring word.
Vorm wat volledig ingevul moet word wanneer kopers vir veilings wil registreer. Hierdie diens help kopers om nie by elke veiling ’nR10 000 terugbetaalbare deposito en FICA-dokumente te bring nie.
Maak seker dat alle dokumente volledig ingevul is.
Kontak ons indien u hulp nodig het met enige aflaai of vorm.
Bring vereiste ondersteunende dokumentasie saam indien van toepassing.
Ons span staan gereed om jou te help. Kontak ons gerus vir bystand.